Skip to content

DA onthul Mchunu word nou strafregtelik ondersoek [KLANK]

# Die DA sê die polisie het bevestig dat sy strafregtelike aanklagte teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu, nou ondersoek word. Die minister is op spesiale verlof geplaas te midde van bewerings van korrupsie en politieke inmengery in ondersoeke. Baxolile Nodada van die DA sê Mchunu, soos alle ander Suid-Afrikaners, moet die land se wette gehoorsaam en as wette oortree word, moet dit strafregtelik ondersoek word:

ENG BaxolileonMchunu