Skip to content

Activists and Citizens Forum kritiseer Mantashe se aanstelling [KLANK]

# Activists and Citizens Forum sê die minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Gwede Mantashe, se aanstelling as waarnemende minister van Polisie versterk sy oproep dat president Cyril Ramaphosa bedank. Mantashe sal in die posisie bly tot professor Firoz Cachalia die amp in Augustus oorneem. Dennis Bloem van die forum beskryf Mantashe se aanstelling as ʼn belediging, en sê die land het ʼn president nodig wat die land en sy burgers voor die party se politieke belange stel:

ENG BloemOnMantasheAppointment