Skip to content

ActionSA bevraagteken die rol van adjunkministers na die aanstelling van Mantashe [KLANK]

# ActionSA kritiseer president Cyril Ramaphosa vir die aanstelling van ‘n waarnemende minister van Polisie en bevraagteken die rol van adjunkministers. Die president het die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe, as waarnemende minister aangestel totdat professor Firoz Cachalia die posisie begin volgende maand aanvaar. Dereleen James van ActionSA sê die leierskapskrisis binne die Polisiediens is steeds onbestendig en is ‘n werklike bedreiging vir nasionale veiligheid:

ENG JamesOnDeputyMinisters