# Altesaam 69 verdagtes is die afgelope naweek tydens Tshwane-metropolisie se padveiligheidsoperasies vir verskeie oortredings in Pretoria-Wes, Hammanskraal en Mamelodi vasgetrek. Veertig van die verdagtes was onder die invloed van alkohol. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê roekelose gedrag stel onskuldige lewens in gevaar, verminder die veiligheid van gemeenskappe en dra regstreeks by tot die verwoestende lewensverlies op paaie:
Meer as 60 vasgetrek tydens veiligheidsoperasies in Tshwane [KLANK]
ENG HannesonDrunkDriving