# Die DA in die Wes-Kaap het die provinsiale regering se voortgesette toewyding om betekenisvolle verandering en waardigheid aan alle gemeenskappe te bring, verwelkom. Opknappingswerk van 65-miljoen-rand aan die Boekenhoutskloof -informele nedersettings in Bonnievale, Langeberg, is voltooi. Daylin Mitchell van die DA sê hierdie projek behels heelwat meer as net behuising, dit gaan ook oor werksgeleenthede:
DA in Wes-Kaap verwelkom suksesvolle Langeberg-gemeenskapsprojek van R65-miljoen [KLANK]
ENG MichellonProjects