# City Power sê hy het die funksie van elektrisiteitsrekeninge in Johannesburg amptelik by die metro oorgeneem. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê hierdie oorname is ʼn groot mylpaal in die voortgesette missie om kliëntediens te verbeter en voortslepende rekeningprobleme op te los. Hy sê dit sal ook help om seker te maak elke huishouding en sakeonderneming betaal die regte bedrag vir die krag wat hy gebruik:
City Power neem elektrisiteitsrekeninge oor om kliënte se ervaring te verbeter [KLANK]
ENG MangenaOnBilling