# Die Wes-Kaapse regering veroordeel die onwettige besetting van grond en geboue wat geoormerk is vir die lewering van bekostigbare behuising. Ondanks aansienlike uitdagings wat onwettige besettings veroorsaak, word bestendige vordering gemaak by die Welmoed-behuisingsontwikkeling, naby Elsiesrivier. Die LUR vir infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die projek sal drie-duisend-296 behuisingsgeleenthede verskaf, insluitend gemengde bekostigbare behuising en privaat ontwikkelingseenhede:
Wes-Kaapse regering veroordeel onwettige besetting van grond [KLANK]
AFR TertuisonLand