# Die DA in KwaZulu-Natal is reg om ‘n mosie van wantroue in te stel teen die leierskap van eThekwini wat nie vloedslagoffers gehelp het nie. Die party beskuldig die stad dat hulle kwesbare inwoners uit skuilings verwyder en hulle gedwing het om op straat te slaap, wat ‘n duidelike skending van menseregte is. Thabani Mthethwa van die DA dring aan op die verwydering van die stadsbestuurder, Musa Mbhele, die burgemeester, Cyril Xaba, en ander amptenare vir swak dienslewering en vloedverligtingspogings wat doodgeloop het:
DA gaan mosie van wantroue instel teen eThekwini-leierskap wat vloedslagoffers op straat laat slaap [KLANK]
ENG MthethwaOnMotions