Skip to content

ANC stel weer NUK-vergadering uit te midde van SAKP-RNE spanning [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party het die vergadering van sy nasionale uitvoerende komitee uitgestel om te werk aan belangrike politieke kwessies, insluitend die toestand van die regering van nasionale eenheid en alliansieverhoudings. Mbalula aan die media gesê dis gedoen om verdere gesprekke met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party moontlik te maak na sy skerp kritiek op die regering van nasionale eenheid, en sy standpunt om alleen aan toekomstige verkiesings deel te neem:

ENG MbalulaOnPostponement