Skip to content

ANC steun Ramaphosa se besluit om Mchunu op verlof te plaas [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party verwelkom president Cyril Ramaphosa se besluit om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, op spesiale verlof te plaas na ernstige aantygings deur polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi. Mbalula sê die president het ten volle in ooreenstemming met sy grondwetlike gesag opgetree. Hy het die president se besluit geprys as ‘n verantwoordelike stap wat grondwetlike aanspreeklikheid bevestig:

ENG-MbalulaOnMchunu