# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni sê, die Staatsveiligheidsagentskap se nuwe nasionale veiligheidstrategie fokus op moderne, gekoördineerde reaksies op ontwikkelende bedreigings. Ntshavheni het op ‘n nuuskonferensie gesê die strategie wat deur die Parlement goedgekeur is, berus op agt pillare, insluitend kuberserkerheid, grensbeveiliging, ekonomiese veerkragtigheid, omgewingsbeskerming, en kulturele sekerheid. Sy het ook gesê die plan het ‘n holistiese regerings- en gemeenskapsbenadering en plaas intelligensie sentraal in krisisvoorkoming en strategiese vooruitskouing:
Minister Ntshavheni stel nuwe nasionale sekerheidstrategie bekend om bedreigings en georganiseerde misdaad te pak [KLANK]
ENG NtshavheniOnSecurityStrategy