Skip to content

MK-party verkla Mchunu by Etiekkomitee oor misleiding van die Parlement [KLANK]

# Die MK-party het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, by die Parlement se Etiekkomitee aangegee en beskuldig dat hy die Nasionale Vergadering mislei het oor sy verhouding met mense wat in ‘n skandaal rondom polisie-inmenging genoem is. Die party beskuldig Mchunu dat hy onder eed gelieg het deur teenstrydige verklarings te lewer. David Skosana van die MK-party het op ‘n nuuskonferensie gesê Mchunu se optrede het die openbare vertroue geskend en die integriteit van die Parlement in gevaar gestel:

ENG SkosanaOnEthicsCommittee