# Die DA veroordeel die gebruik van plastieklakens vir pasiënte om op te slaap by die Bheki Mlangeni Hospitaal in Soweto, twee maande sedert die linnekrisis vir die eerste keer blootgelê is. Die probleem is veroorsaak deur gebreekte wasmasjiene. Die DA woordvoerder vir Gesondheid in Gauteng, Jack Bloom, sê dit is weerspreek bewerings deur die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, dat daar geen linne-tekort is nie. Hy het die risiko van infeksie beklemtoon, wat veroorsaak word wanneer pasiënte hulle eie komberse saambring:
DA veroordeel tekort aan skoon beddegoed by Soweto-hospitaal [KLANK]
ENG-BloomOnLinen