# Die LUR vir Infrastruktuur in die Wes-Kaap, Tertuis Simmers, sê jeugwerkskepping het ‘n hupstoot gekry met die 65-miljoen-rand opgraderingsprojek van die informele nedersetting in Bonnievale. Die projek, wat in Maart hierdie jaar voltooi was, het 577 erwe, wat noodsaaklike dienste soos water, sanitasie, elektrisiteit, en afvalbestuur insluit, gelewer. Simmers het bevestig dat die 20-maande projek 42 werksgeleenthede geskep het, met meer as die helfte wat deur jong mans en vroue gevul is:
Wes-Kaapse jeugwerkskepping kry R65-miljoen hupstoot met Boekenhoutskloof-opgraderingprojek [KLANK]
AFR SimmersOnUpgrades