Skip to content

Vakbond vir staatsamptenare loof minister Chikunga se inisiatief om geleenthede vir vroue te vermeerder [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare het die minister vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, geloof vir haar departement se onlangse inisiatief om meer geleenthede vir Suid-Afrikaanse vroue te skep. Dit bevoordeel veral vrouens in plattelandse gebiede wat grootliks van belangrike ontwikkelingsplatforms uitgesluit is. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê die minister se plan om staatsprosesse en beleide te vereenvoudig, is ‘n beduidende stap vorentoe, aangesien die huidige stelsels saamgestel is sonder om vrouens in plattelandse gebiede in ag te neem:

ENG ClaudeonChikunga