# Die DA in die Noord-Kaap sê hy gaan ʼn amptelike klag indien teen die Dawid Kruiper-munisipaliteit se poging om ʼn straatnaam in Upington te verander. Die party het teen die naamsverandering van Schröderstraat gestem en sê dis nie in die 2025/2026-begroting ingesluit nie. Henk Opperman sê hulle is bekommerd oor die naamsverandering se koste aangesien die munisipaliteit finansieel sukkel:
DA in Noord-Kaap gekant teen straatnaamverandering in Upington [KLANK]
AFR OppermanOnNameChange