Skip to content

Kapenaars gevra vir kommentaar op die Stad se plan vir die volgende 25 jaar [KLANK]

# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het Kapenaars aangemoedig om betrokke te raak by die Stad se Langtermynplan vir die volgende 25 jaar, met openbare deelname tot 12 September. Die plan sluit in ingrypende hervormings aan dienste, infrastruktuur en die streeksekonomie. Die burgemeester se woordvoerder, Lyndon Khan, sê Kaapstad se Visie 2050 het twee hoofdoelwitte voor oë: om ‘n metro van geleenthede vir almal te skep, en een wat toekomsgerig en geskik is vir die uitdagings van die volgende 25 jaar:

ENG LyndononComment