# Die DA het kwartaallikse verslae van die Nasionale Tesourie en die Departement van Staatsdiens en Administrasie aangevra. Dit moet duidelike vordering toon om spookwerkers te identifiseer en uitvoerende hoofde by staatsinstellings se buitensporige salarisse te sny. Vals werknemers kos belastingbetalers jaarliks miljoene rand. Leah Potgieter van die DA sê spookwerkers is nie net ʼn vermorsing nie, maar word dikwels ook verbind met groter korrupsie waar amptenare ook ander staatsafdelings plunder:
DA eis aanspreeklikheid oor spookwerkers en salarisse by staatsinstellings [KLANK]
ENG LeahonGhostWorkers