# Die DA sê watervoorsiening is herstel by die Malvern-kliniek in die ooste van Johannesburg ná ses weke sonder water. Die party beweer dat sy optrede daartoe gelei het dat Johannesburg Water die toevoer herstel het. Hulle vra nou vir die hervestiging van die kliniek na ‘n groter fasiliteit want die huidige spasie is beknop en onvoldoende. Jack Bloom van die DA vra ook vir toesiginspeksies en die opgradering van die watertenkstelsel:
Druk van die DA herstel water aan Malvern-kliniek na ses weke sonder water [KLANK]
ENG BloomOnWaterRestoration