# AfriForum sê die Departement van Water en Sanitasie hou aan met leë beloftes instede van hervorming. Die burgerregte-organisasie het minister Pemmy Majodina se begrotingtoespraak gekritiseer, en gesê dit spreek nie die verslegtende waterkrisis aan nie. Lambert de Klerk van AfriForum sê reuse-waterverliese van bykans 50-persent en meer as 12-miljard-rand wat verlore gaan met water wat verloregaan sonder dat daarvoor betaal word, is tekens van swak bestuur:
AfriForum vra vir gemeenskapsgedrewe oplossings vir waterkrisis [KLANK]
AFR LambertOnWaterCrisis