Skip to content

DA verwelkom polisie-ondersoek maar eis sterker parlementêre toesig [KLANK]

# Die DA verwelkom president Cyril Ramaphosa se aankondiging van ‘n kommissie van ondersoek na bewerings oor wangedrag binne die Polisiediens ná uitlatings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die DA-lid, Lisa Schickerling, sê die kommissie moet egter nie die Parlement se toesighoudende rol vervang nie. Sy bepleit voortgesette werk deur belangrike portefeuljekomitees om verantwoordbaarheid en deursigtigheid te verseker. Schickerling beklemtoon die Parlement moet onafhanklik en beslissend optree en saamwerk met die uitvoerende gesag se ondersoekpogings om die openbare vertroue te herstel:

AFR-SchickerlingOnCommission