Skip to content

SASSA finaliseer biometriese stelsel om toelaag-integriteit te versterk [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid is besig met die finalisering van ’n biometriese identifikasiestelsel om sekerheid en integriteit in die administrasie van maatskaplike toelaes te verbeter. Die uitvoerende hoof van SASSA, Themba Matlou, sê dit is deel van die Tesourie se begrotingvoorwaardes vir 2025 wat op kostebesparingsmeganismes en verbeterde verifikasie aandring. Matlou sê die agentskap sal die nagaan van inkomste, biometriese kontroles, en inter-agentskap data-deling implimenteer. Hy bevestig dat SASSA verbind is tot deursigtigheid:

ENG-MatlouOnGrants