Skip to content

Cosatu sê kommissie van ondersoek na SAPD-bewerings moet ten volle ondersteun word [KLANK]

# Cosatu sê die onafhanklike Regterlike Kommissie van Ondersoek na bewerings oor die polisie-leierskap moet ten volle ondersteun word en die nodige hulpbronne ontvang om sy mandaat te kan vervul. Cosatu sê die plofbare bewerings van korrupsie en ernstige misdadige bedrywighede deur die KwaZulu-Natalse provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, is uiters kommerwekkend en kan burgers se vertroue ondermyn. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die kommissie moet vinnig optree om aandag te gee aan hierdie uiters kommerwekkende sake:

ENG MatthewonCommission