# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Menslike Nedersettings het die eerste 28 huise aan begunstigdes en hul gesinne by die Bonteheuwel-behuisingsprojek van 140-miljoen-rand oorhandig. Die projek bestaan uit altesaam 273 Breaking New Ground staatsgesubsidieerde huise, en sal na verwagting teen Junie 2026 voltooi wees. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, sê die metro bly verbind tot die versnelling van behuisingsverskaffing en die opheffing van gemeenskappe:
Huise aan eerste begunstigdes van Bonteheuwel-behuisingsprojek oorhandig [KLANK]
ENG CarlonBonteheuwel