Skip to content

Vier verdagtes dood in skietery met polisie in Johannesburg [KLANK]

# Vier verdagtes is gister dood in ʼn skietgeveg met die polisie in Riverlea, Johannesburg. Gauteng se polisiewoordvoerder, Tintswalo Sibeko, sê hulle het inligting ontvang oor ʼn beplande sakeroof by ʼn winkelsentrum. Sy sê toe die polisielede die verdagtes wou voorkeer, het ʼn skietery uitgebreek. Sibeko sê drie verdagtes is noodlottig gewond en paramedici het ʼn vierde op die toneel dood verklaar, al het hy geen sigbare beserings gehad nie:

ENG SibekoOnRiverleaShooting