# President Cyril Ramaphosa sê terwyl die regering die stryd teen misdaad verskerp, is dit noodsaaklik dat die integriteit en geloofwaardigheid van die polisie en ander wetstoepassingsagentskappe beskerm word. Die president gaan ʼn regterlike kommissie aanstel om bewerings te ondersoek wat verband hou met misdaadsindikate se infiltrering van wetstoepassing, intelligensie en verwante instellings in die strafregstelsel. Ramaphosa sê Suid-Afrikaners is bekommerd oor korrupsie en die toename in misdaad in die land:
Ramaphosa vra staatsamptenare en wetstoepassingsagentskappe om oppergesag van die reg te respekteer [KLANK]
ENG RamaphosaOnRuleOfLaw