Skip to content

Geskorste POF-hoofbeleggingsbeampte beweer bedrog en omkopery in eisuitbetalings [KLANK]

# Die geskorste hoofbeleggingsbeampte van die Padongelukkefonds, Sefotle Modiba, beweer hy het grootskaalse bedrog by die agentskap blootgelê, insluitend uitbetalings wat uit omkopery voortspruit meestal aan wit regsfirmas, terwyl eise vir lang tye onbetaald gebly het. Modiba en die uitvoerende hoof, Collins Letsoalo het bewyse vir die beweerde sistemiese korrupsie onthul. Hulle sê hul skorsings is ‘n smeerveldtog om hervormingspogings te keer. Mobida sê hul omkeerstrategie het die fonds se sukseskoers tot 85-persent verhoog ten spyte van die sabotasie:

ENG-ModibaOnClaims