Skip to content

Ramaphosa onthou Mabuza as iemand wat die ANC en die nasie verenig het [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het oud-adjunkpresident David Mabuza onthou as ‘n persoon wat die ANC, die Mpumalanga-provinsie en die land verenig het. Mabuza het die voorsittersposisie van die ANC in Mpumalanga vir drie termyne beklee. Ramaphosa het vanoggend by sy begrafnis in Mbombela teruggekyk na hul gesamentlike pogings in 2017 om ANC-eenheid te bou en te konsolideer, en gesê Mabuza het moeite gedoen om alle kante te verenig:

ENG-RamaphosaOnMabuzaUnity