Skip to content

Malema sê Mabuza was ‘n groot leier, maar verwerp vroeë versoek om na ANC terug te keer [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema het hulde gebring aan die voormalige adjunkpresident David Mabuza as iemand wat mense verenig en armes ondersteun het. Mabuza is verlede week Donderdag ná ‘n lang siekbed weens asemhalingsprobleme in die hospitaal oorlede. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika by Mabuza se begrafnis in Mbombela, het Malema gesê hy verwerp Mabuza se vroeër wens dat hy terugkeer na die ANC. Hy sê die party is ‘n misdaadsindikaat wat nie meer die mense dien nie:

ENG-MalemaOnMabuza