Skip to content

Malatsi soek ‘n skikking buite die hof oor analoog afskakelingsgeskil [KLANK]

# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê sy departement sal voortgaan met die skikking wat buite die hof verkry is oor die analoog-afskakelingsgeskil. Dit volg op ‘n uitspraak vroeër wat die afskakeling in Maart gekeer het nadat dit deur die SABC en ander uitsaaiers betwis is. Malatsi sê regspanne het opdrag om litigasie te vermy. Hy het in sy begroting ook ‘n toekenning van 704-miljoen-rand vir die SABC aangekondig:


ENG-MalatsiOnAnalogue