# Die DA in die Wes-Kaap sê ‘n behoefte bestaan om nakoming te versterk en samewerking tussen die regering, e-taxi-platforms en -operateurs te verbeter. Die polisie het die afgelope jaar op altesaam 213 voertuie van e-taxi-operateurs beslag gelê. Nomafrench Mbombo van die DA sê e-taxi’s bied vir baie mense ‘n lewensvatbare alternatiewe bron van inkomste, maar operateurs moet onthou dat munisipaliteite diensbehoeftes bepaal deur hul Geïntegreerde Vervoerplanne:
DA IN Wes-Kaap sê samewerking tussen regering en e-taxi-operateurs moet verstewig word [KLANK]
ENG NomafrenchonTransportSystem