Skip to content

Tshwane verduidelik eiendomswaardering te midde van misleidende plasings op sosiale media [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy neem kennis van ʼn boodskap wat tans op sosiale media die rondte doen en inwoners maan om die 4de Aanvullende Waardasierol tot die 2020-2025 Algemene Waardasierol te raadpleeg en besware te lug. Die inskrywing beweer ook verkeerdelik dat vorige besware weer ingedien kan word. Die onderburgemeester se woordvoerder, Zonke Mahlangu, sê besware kan tot 15 Augustus ingedien word, maar dit geld slegs vir eiendomme wat in hierdie aanvullende lys genoem word, nie die hele 2020-lys nie:

ENG ZonkeonValuation