Skip to content

Koalisie van die Gewilliges belowe hernude steun vir Oekraïne [KLANK]

# Leiers van lidlande en internasionale organisasies van die Koalisie van die Gewilliges het hernude steun vir Oekraïne en verdere druk op Rusland belowe. Die leiers het gister virtueel in Londen en Rome byeengekom, met die VSA wat vir die eerste keer deelgeneem het. Die Britse premier Keir Starmer sê hulle het ooreengekom dat, terwyl Rusland se aggressie voortduur, die koalisie seker sal maak Oekraïne kry die militêre en finansiële steun wat hulle vir verdediging nodig het:

ENG StarmerOnSupport