Skip to content

Action Society veroordeel regering se ignorering van geweldsmisdaad, terwyl padveiligheid voorkeur kry [KLANK]

# Action Society beskuldig die regering van dubbele standaarde in sy benadering tot openbare veiligheid. Hy beweer nasionale veldtogte en polisiesigbaarheid word opgeskerp vir padveiligheid in vakansies, maar geweldsmisdade soos verkragting en moord word geïgnoreer. Die organisasie se woordvoerder, Juanita du Preez, sê onlangse statistieke dui op meer as tien-duisend verkragtings en byna vyf-duisend-800 moorde in slegs drie maande:

ENG JuanitaOnDoubleStandards