# Die DA in Ekurhuleni gaan die Spesiale Ondersoekeenheid nader om te kyk na die verdwyning van meer as twee-miljard-rand uit die metro se inkomste, en die beweerde verband met Mpho Mafole se moord. Die metro se voormalige afdelingshoof van forensiese ouditering het die saak ondersoek toe hy verlede maand vermoor is. Brandon Pretorius van die DA sê Ekurhuleni het na bewering die geld verloor as gevolg van ‘n inbraak by duisende elektrisiteitsrekeninge:
DA in Ekurhuleni wil hê die SOE moet ‘vermiste’ R2-miljard ondersoek [KLANK]
ENG BrandononMissingR2Billion