# Die EFF het die 2025/26 Gesondheidsbegroting verwerp en sê die toewysing van 296-miljard-rand spreek nie die krisis in openbare gesondheidsorg aan nie. Die EFF-parlementslid, Naledi Chirwa, kritiseer die begroting se onvermoë om gebrekkige infrastruktuur te herstel, werklose gesondheidsorgwerkers aan te stel of sorg vir die armes te verbeter. Sy eis dat Nasionale Gesondheidsversekeringsfondse herlei moet word sodat landelike klinieke gebou kan word, dokters aangestel kan word en die fokus op voorkoming en onderrig te plaas:
EFF kritiseer gebrek aan dringendheid en korrupsie in gesondheidsektor [SOUND]
ENG-ChirwaOnHealth