# AfriForum het gevra dat voorgestelde veranderings aan die Reguleringsowerheid van die Privaat Sekerheidsbedryf se regulasies onmiddellik gestaak word, met verwysing na die toenemende skandaal waarby die sakeman Vusumuzi ‘Cat’ Matlala betrokke is. AfriForum vra ‘n onafhanklike ondersoek na PSiRA se bande met misdadige netwerke en politieke inmenging. Jacques Broodryk van AfriForum eis dissiplinêre en strafregtelike optrede teen amptenare wat Matlala se ondernemings toegelaat het om met bedrywighede voort te gaan ondanks ernstige aantygings teen hulle:
AfriForum eis PSiRA-regulasieveranderings moet stop te midde van Matlala-skandaal [KLANK]
AFR BroodrykOnPSiRA