# Die Amerikaanse-ambassade in Nigerië het aangekondig dat visums vir tydelike verblyf in die VSA vir Nigeriese burgers nou tot drie maande verminder is. Dit is die nuutste in ‘n reeks van reisbeperkings wat deur Washington aangekondig is, met baie daarvan wat Afrika-lande raak. Nigeriërs kon voorheen verskillende lengte visums kry, afhangend van die aard van die besoek. President Donald Trump het verlede maand ‘n reisverbod op burgers van 12 lande, meestal Afrika-lande, ingestel, met nasionale sekerheidsbekommernisse en onvoldoende keuringsprossese as motivering.
VSA beperk tydelike visums vir Nigeriërs