# Die EFF verwerp die 2025/26 begroting vir die Departement van Verdediging en Militêre Veterane en noem dit verraad teen soldate en veterane. Carl Niehaus van die EFF het in die Nasionale Vergadering gesê 57-miljard-rand is aan Verdediging toegeken en slegs 878-miljoen-rand aan veterane, wat nasionale veiligheid en waardigheid faal. Hy het die krisis by Denel en Armscor gekritiseer, en sê ministeriële beloftes steeds nie vervul nie. Hy eis die vestiging van ‘n Verdedigingsberaad, strategiese hersiening en ‘n hersiene begroting van 114-miljard-rand:
EFF verwerp 2025/26 Verdedigingsbegroting, eis strategiese hersiening [KLANK]
ENG-CarlOnBudget2