Skip to content

Solomon Makgato aangestel as waarnemende afdelingskommissaris vir misdaadintelligensie [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die hoof van die Valke in die Wes-Kaap, Solomon Makgato, as waarnemende afdelingskommissaris vir misdaadintelligensie aangestel. Hy sê dit volg na die inhegtenisneming van die afdelingskommissaris vir misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en ses ander verlede maand weens bewerings van bedrog. Masemola sê die polisie het volle vertroue in Makgato en vertrou dat sy leierskap doeltreffendheid sal verbeter en tot bestendigheid binne misdaadintelligensie sal lei:

ENG FannieonMakgato