Skip to content

SADAG sê geestesgesondheid is ‘n noodsaaklike bousteen in die werkplek [KLANK]

# Dit is Geestesgesondheidsbewustheidsmaand in Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Depressie en Angsgroep, SADAG, doen ‘n beroep op werkgewers om die geestesgesondheid van werknemers te prioritiseer. Tracy Feinstein van SADAG sê die openlike hantering van geestesgesondheidsprobleme en die vermindering van die stigma daaroor, moet ‘n spanpoging wees. Sy het aan die SABC gesê ‘n werksomgewing wat sielkundige welstand aanmoedig verhoog nie net werksbevrediging nie, maar gee ook produktiwiteit en kreatiwiteit ‘n hupstoot:

ENG-TracyOnMentalhealth