Skip to content

Meer as 160 mense steeds vermis na Texas-oorstromings [KLANK]

# Texas se goewerneur, Gregg Abbot, sê 161 mense word steeds vermis ná die verwoestende kitsvloede wat dele van die staat verlede naweek getref het. Onder die vermiste persone is vyf kinders en een berader van Camp Mystic, waar minstens 27 mense in die oorstroming dood is. Ongeveer 109 mense is in die ramp dood waarvan 94 in die Kerrville-gebied was. Abbot sê die hoofdoel is nou om slagoffers op te spoor:

ENG AbbotOnMissingPeople