Skip to content

Vier Gautengse beamptes wat korrupsie- en diefstalaanklagte in die gesig staar, kry borgtog [KLANK]

# Vier wetstoepassingsbeamptes en twee burgerlikes, wat op aanklagte van diefstal en korrupsie teregstaan, is deur die Johannesburgse landdroshof op borgtog van drie-duisend-rand vrygelaat. Die beamptes sluit in drie lede van die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaad-ondersoekeenheid in Gauteng en een van die Gautengse Snelwegpatrollie. Die Nasionale Vervolgingsgesag se streekswoordvoerder, Phindi Mjonondwana, sê al ses beamptes sal op 29 Augustus weer in die hof verskyn:

ENG MjonondwanaOnArrest