Skip to content

ActionSA se vroueforum in Gauteng sê geslagsgeweld is nasionale krisis [KLANK]

# ActionSA se vroueforum in Gauteng sê geslagsgeweld is ʼn nasionale krisis wat dringende, gekoördineerde en streng optrede vereis. Die party veroordeel die grusame moord op Letta Ndlovu, ʼn inwoner van Lawley in Johannesburg-Suid. Haar lewensmaat, Ayanda Mthimkhulu, het haar in ʼn voorval van geslagsgeweld vermoor. Die vroueforum se sekretaris, Mpumi Edward, sê Ndlovu se dood moenie net nog ʼn statistiek word nie:

ENG MpumionGBV