Skip to content

Smokkelgoedere by gevangenes gevind tydens klopjag by Kgosi Mampuru [KLANK]

# Die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, het gisteraand ʼn verrassingsbesoek aan die Kgosi Mampuru C-Max-gevangenis in Pretoria gebring. Tydens die klopjag is smokkelgoedere soos selfone en crystal meth by gevangenes gevind. Die departement het Sondag ook ʼn klopjag by die Baviaanspoort-gevangenis uitgevoer. Thobakgale sê hulle verwyder die onwettige artikels maar die klopjagte se hoofdoel is om te keer dat dit in die eerste plek by gevangenes uitkom:

ENG ThobakgaleOnRaid