Skip to content

Hulp verleen nadat brand meer as 200 mense in Dakota-informele nedersetting in KZN ontheem [KLANK]

# Die LUR van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, moedig inwoners aan om versigtig te wees aangesien winterbrande in informele nedersettings toeneem. Dit volg na ‘n brand in die Dakota-informele nedesetting in Isipingo, waar meer as 100 strukture vernietig en meer as 200 mense ontheem is. Senzelwe Mzila van die department sê die brande is vermoedelik veroorsaak deur ‘n braaier wat gebruik is om warm te bly:

ENG MzilaOnDisplaced