Skip to content

Parlement sal Macpherson uitvra oor infrastruktuurkrisis in korrektiewe geriewe [KLANK]

# Die Voorsitter van die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste, Kgomotso Ramolobeng, is bekommerd oor swak infrastruktuur, oorbevolking en ‘n gebrek aan onderhoud in die land se gevangenisse. Die Departement van Korrektiewe Dienste sê verouderende geriewe en opsetlike beskadiging deur gevangenes vererger hierdie toestande. Ramolobeng sê die minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, sal op 15 Julie voor die komitee verskyn om die krisis te bespreek en dringende oplossings voor te stel:

ENG-RamolobengOnInfrastructure