# Die Tshwane-stadsraad het die verhuring van ʼn munisipale eiendom in Nellmapius Uitbreiding 4 aan die Tshwane Motorvoertuigsone goedgekeur. Die doel is om klein, medium en mikro-ondernemings en entrepreneurs toegang te gee tot geleenthede in die sone. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die metro sal met die verhuring 5,98-miljoen-rand maak:
Tshwane keur Nellmapius-eiendom se verhuring goed [KLANK]
ENG SarahonLease