Skip to content

GOOD-party kritiseer Wes-Kaap Onderwys se besteding van R562-miljoen aan kantoorruimte [KLANK]

# Die GOOD-party sê die Wes-Kaapse regering het meer as 562-miljoen-rand aan kantoorruimte vir die provinsiale Onderwysdepartement bestee, hoewel hy geen vaste hoofkwartier het nie. Die Dorpstraat-kantoorontwikkeling is oorspronklik in 2010 as deel van Kaapstad se Sentrale Stadshernuwingsprogram voorgestel en was veronderstel om die departement se kantore te word in ‘n openbare-private vennootskap. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die projek het nooit aan die gang gekom nie:

ENG BrettonOfficeSpace