# President Donald Trump van Amerika sê Japan en Suid-Korea sal van 1 Augustus af ʼn tarief van 25-persent betaal op uitvoere na Amerika. Hy het die tariewe in ʼn inskrywing op sy Truth Social aangekondig en briewe gedeel wat hy aan die twee lande se leiers gestuur het. Japan en Suid-Korea is onderskeidelik Amerika se sesde en sewende grootste handelsvennote. Die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, sê briewe sal in die komende dae aan meer lande gestuur word:
Trump kondig 25%-tarief aan vir Japan en Suid-Korea [KLANK]
ENG LeavittOnCountries